ONS MISSIE
OM DIE DRIE-ENIGE GOD TE VERHEERLIK DEUR ONS
LEWENS UIT DANKBAARHEID AAN HOM TE WY
TOT OPBOU VAN SY KERK
Blaps uit 'n kerkblaadjie: Ons gemeente gaan vanaand lekker melkskommels in die kerksaal drink, sal alle vroue wat melk skenk asseblief reeds om 18h00 daar wees.